O Live Life
Guest House

Book your place for events @ La Rochelle

7 Nov 2015 ~ Joshua na die Reën - Somer Piekniek konsert

Kom ontspan en geniet 'n aand met heerlike musiek in die buitelug! 


♥ Bring die hele gesin! 

♥ Pak jou eie piekniekmandjie!

♥ Bring kampstoele of 'n piekniekkombers.

♫ Koffie en Koek sal te koop aangebied word :)


Kaartjies : Volwassenes R120 ,Kinders 6-12 jr R50, Kinders onder 6 jaar gratis


Book Here